Сбор средств 15 Сентября 2024 – 1 Октября 2024 О сборе средств

Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog

Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog

Albert Blake
5.0 / 4.5
0 comments
Насколько вам понравилась эта книга?
Какого качества скаченный файл?
Скачайте книгу, чтобы оценить ее качество
Какого качества скаченные файлы?
Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, terwyl ander weer inligting oor die Boeremagte aan die vyand verskaf het. Die straf vir hul verraad? Die dood. In Boereverraaier word dié teregstellings dramaties herskep met aanhalings uit dagboeke en veldverslae. Daar is tragiese verhale soos dié van vier broers van Wakkerstroom wat almal op een dag gefusilleer is en kommandolede wat van hul voormalige makkers moes teregstel.
Albert Blake het argiewe gefynkam, vergete grafstene gevind en die nageslag van tereggesteldes opgespoor. Hy het selfs afgekom op teregstellings wat nooit vantevore opgeteken is nie. Hy ontbloot hoe Boereverraad gedurende die hoogbloei van Afrikaner-nasionalisme onder die mat gevee is, maar ook hoe dit nog tot in die 20ste eeu by die Afrikaner gespook het. **
Категории:
Год:
2010
Издательство:
Tafelberg
Язык:
afrikaans
ISBN 10:
0624064298
ISBN 13:
9780624064299
Файл:
EPUB, 2.34 MB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2010
Читать Онлайн
Выполняется конвертация в
Конвертация в не удалась

Ключевые слова